CAT/RTTDie digitale kloof word deur Rekenaartoepassingstegnologie oorbrug. Leerders word geleer hoe om alledaagse probleme op te los. Die onderskeie vaardighede wat die eindgebruiker aanleer word in die proses benut. Dit sluit die prosesse van kommunikasie en -inligtingsbestuur in, deur die toepaslike gebruik van Inligtings- en kommunikasietegnologie. Leerders se vaardighede word in die gebruik van sagteware en hardeware ontwikkel.Rekenaars is deel van jou alledaagse lewe! Jy werk elke dag met ‘n rekenaar. Feitlik elke beroep vereisdie gebruik van ‘n rekenaar. Rekenaartoepassingstegnologie is die enigste vak waarmee jy die arbeidsmark direk na skool kan betree. Jy word bemagtig om groot hoeveelhede inligting te verwerk en jy bly op hoogte van die nuutste tegnologie. Elke kursus op Universiteit vereis die vak in die Eerstejaar.SillabusinhoudTeorie:StelseltegnologieëOplossingsontwikkeling InligtingsbestuurSosiale ImplikasiesNetwerk- en InternettegnologieëPrakties:Webbladontwerp - HTMLWoordverwerking - MSWord.Sigblaaie – Excel.Databasisse - AccessAanbiedingsprogramme – PowerPoint.Opstel van Netwerke.Die Aflaai en Laai van programme.Stuur van E-posse en die gebruik van die Internet.