Hoëveld Liga
Die jaarlikse Hoëveld liga het plaasgevind vanaf 10 tot 12 Augustus 2016 te Secunda.
Drie seunspanne en twee dogterspanne het deelgeneem.
Die 2de seunspan het as liga wenners uit die stryd getree, terwyl die 3de seunspan
nie net ligawenners was nie, maar ook as Mpumalanga naaswenners.
Die Mpumalanga uitspele het op 19 Augustus 2016 te Nelspruit plaasgevind.
Tweede Seunspan
Derde Seunspan
Die volgende leerders, het op 29 en 30 Januarie 2017 aan die Mpumalanga-tennisproewe
in Middelburg deelgeneem en het die provinsiale span gehaal:
Dogters O/15:
Carina Visagie
Boys U/15:
Divyesh Daya
These players also participated in March 2017 in the SA Schools tennis tournament in Pretoria.
Congratulations you two!
Provinsiale Spelers