A competent, dedicated group of lady teachers manage the English Department at school. The FAL group of teachers (Alte vd linde, Zania van Heerden and Elisma Roux) are all extremely positive about the subject! The HL group is very professional and inspired! They are Paulina Britz, Shimelle Nezar, Zania van Heerden and Elisma Roux. The motto of this department is: LOVE THE LANGUAGE!
Departement van Sociale Wetenskappe Department of Social Sciences In Gr8 en 9 bied ons Natuurwetenskappe aan wat onder andere insluit studie oor  lewende organismes, chemiese stowwe, energie en elektrisiteit.  Natural Science forms the base for Physical Science and Life Science in Grade 10 and 12. Fisiese Wetenskap is noodsaaklik vir verdere studie in rigtings soos ingenieurswese, medies, veeaartseny en gesondheidswetenskappe.  We have six teachers involved in this department and achieved a lot of awards on circuit, district and provincial level due to good performances.  Ons neem aktief deel aan EXPO en olimpiades en verwelkom enige iemand wat van uitdagings hou!
Departement Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Department of Economic and Management Sciences 1. Departement Ekonomiese en Betuurswetenskappe  Economic and Management Sciences as a learning area is presented in the GET-phase (gr 8 and 9). It focuses on a wide variety of topics, including Business Studies, Economics as well as Accounting. Indien leerders die leerarea suksesvol voltooi het aan die einde van graad 9, behoort hulle genoegsame kennis en vaardighede ingepalm het, om ‘n vakkeuse uit te oefen wat vakke soos Ekonomie, Besigheidstudies en Rekeningkunde insluit wat aangebied word in die VOO-fase (graad 10 -12). At Standerton High School’s Department of Economic and Management Sciences we strive not only to achieve excellent results at the end of grade 12, but also to prepare learners for tertiary studies. BAKGAT B.Com leerders verower gereeld “Golden Key” status en ons is baie trots op hulle! Ons Departement bestaan uit agt uitstekend- gekwalifiseerde leerkragte. In all three FET-phase subjects we frequently receive numerous awards on District as well as Provincial level. At the end of 2016 both our Business Studies and Economics teachers received Gert Sibande District awards for “Best performing educators in big enrolment subjects”. Ons Rekeningkunde uitslae was die beste in die Gert Sibande Distrik in 2014 asook in die Lekwa Wes kring vir 2015. Our Accounting department regularly participate in the Proverto SAIPA National Accounting Olympiad.
Departementshoof Me. Mariette Koen
Departementshoof Me. Erika Viviers
Departementshoof Alex van Rooyen
Departement van Tegnologie Department of Technology Departementshoof Me. Alté van der Linde
Departementshoof Mnr. Koos Fick
Bakgat Kultuur Sport Akademie Akademie Huis Dagbreek Admin Departement van Wiskunde Department of Maths Departement van Tale Department of Languages
Departementshoof Vakant
Departement van Natuurwetenskappe Department of Natural Science
Fisiese Wetenskap Physical Science In Gr8 en 9 bied ons Natuurwetenskappe aan wat onder andere insluit studie oor  lewende organismes, chemiese stowwe, energie en elektrisiteit.  Natural Science forms the base for Physical Science and Life Science in Grade 10 and 12. Fisiese Wetenskap is noodsaaklik vir verdere studie in rigtings soos ingenieurswese, medies, veeaartseny en gesondheidswetenskappe.  We have six teachers involved in this department and achieved a lot of awards on circuit, district and provincial level due to good performances.  Ons neem aktief deel aan EXPO en olimpiades en verwelkom enige iemand wat van uitdagings hou! In Gr8 en 9 bied ons Natuurwetenskappe aan wat onder andere insluit studie oor  lewende organismes, chemiese stowwe, energie en elektrisiteit.  Natural Science forms the base for Physical Science and Life Science in Grade 10 and 12. Fisiese Wetenskap is noodsaaklik vir verdere studie in rigtings soos ingenieurswese, medies, veeaartseny en gesondheidswetenskappe.  We have six teachers involved in this department and achieved a lot of awards on circuit, district and provincial level due to good performances.  Ons neem aktief deel aan EXPO en olimpiades en verwelkom enige iemand wat van uitdagings hou!
Daar is ook drie onderwysers betrokke by die onderrig van Natuurwetenskappe in Gr 8 en 9, wat bestaan uit ‘n Biologie en ‘n Wetenskap komponent. Die volgende temas word in die verskillende jare behandel: (a) Gr 8 - Ekologie en Mikro-organismes. (b) Gr 9 - Die menslike liggaam.
Another three teachers teach Natural Sciences to the Grade 8 and 9 learners. Natural Sciences consists of a Biology as well as a Physical Sciences component. The following themes are covered in the different grades: (a) Gr 8 - Ecology and Micro-organisms. (b) Gr 9 - The human Body.
Currently there are three teachers involved in the teaching of Gr 10 to 12 Life Sciences. The following themes are covered in the different grades: (c) Gr 10 - The plant body and certain aspects of the human body in more detail. (d) Gr 11 - Certain plant groups as well as certain aspects of the human body in more detail. (e) Gr 12 - Genetics, Human Reproduction and Human Evolution. Daar is tans drie onderwysers betrokke by die onderrig van Gr 10 tot 12 Lewenswetenskappe.   Die volgende temas word in die verskillende jare behandel: (c) Gr 10 - Die plantliggaam en sekere aspekte van die menslike anatomie in meer detail. (d) Gr 11 - Sekere plantgroepe en ook sekere strukture in die menslike liggaam in meer diepte. (e) Gr 12 - Genetika, Menslike voortplanting en Menslike Evolusie. Lewenswetenskappe Life Science better with insight, and it teaches us to think
stelsels
Huis Dagbreek About Us English Leerders geniet die vak baie, omdat daar ‘n praktiese deel van die vak is waar die leerders graag  projekte bou. Mechanical Systems, New Technology, Gear Systems, Impact of