Dogtershokkie
SHS beskik oor drie van die beste gras hokkievelde in die land.
Die doelwagters is toegerus met van die beste moontlike beskermingstoerusting.
Die spanne oefen drie keer ‘n week.
Daar is vyf dogterspanne wat aan twee ligas deelneem.
1.
Die NWU Vaal PUK reeks.
2.
Die Mpumalanga groot skole liga.
Die spanafrigters is as volg:
O/14 Jacoline van der Hooven
O/15 Zania Van Heerden
O/16 Natassia Van Heerden (Buite afrigter)
2de span Elmari Duminey en Ethal Van den Berg (buite afrigter)
1ste span Louwrens Koekemoer
Bestuurders Yolindi Van Der Hoven en Kira Pienaar hanteer alle admin
verantwoordelikhede.
Seunshokkie
Daar is twee spanne wat aan die Mpumalanga liga deelneem
O/16 Mariza Human (Buite afrigter)
1ste span Anrie Stuart (Buite afrigter)
Magadaleen Duminey – Skeidsregter by die “u/14 National festival”
Charlize Ferreira – Skeidsregter by die “u/18 Inter Provincial Tournament (IPT)”
Lachelle Manser – Skeidsregter by die “u/18 Inter Provincial Tournament (IPT)”
Seunshokkie
Spesiale Prestasies
Die hokkie A-spanne speel in die Mpumalanga Grootskole liga, waartydens ons altyd baie goed presteer. Die A-
en B-spanne speel in die NWU-Interprovinsiale Sportreeks waar die 1ste span verskeie jare die
trofeëwenners was. Daar is ook seunshokkie waar ons ‘n senior en junior span het. Elke afrigter
spandeer 3 middae ‘n week aan sy/haar span. Ons is baie trots op ons SHS se hokkie bokkies en weet
hulle maak ons altyd trots.