In 1908 smelt 2 skole in Standerton saam en mnr. J.G de Vos word in 1915 die eerste skoolhoof. Op 19 Januarie 1921 vind die amptelike opening van SHS plaas. In 1922 word die hoeksteen gelê en in dieselfde jaar word die Dagbreekkoshuis in gebruik geneem. In 1923 word die kleurbaadjie vir die eerste keer gebruik. On 7 January 1953 the present building was being moved into and on 1 November 1967 the new school anthem, a poem by Coenie Rudolph and composed by prof. Pieter de Villiers, became in use. Die erekleure baadjie (swart baadjie) is in 1969 in gebruik geneem en in 1977 vind die voltooiing van die sportterrein plaas. In 1985 word mnr. RCG Heyns skoolhoof.  Hy tree in 1994 af,  waarna mnr. H. Pretorius as skoolhoof dien tot met sy aftrede in 2016. In 1986 the athletic field changed from a cinder track to a grass track and in 1990 the Computer Center came into service. During 1992 SHS became a Model C-school. In 2016 word Mnr. Marais die skoolhoof en in Mei 2017 word die nuwe kafeteria in gebruik geneem. Die Skoolwapen. Simboliek van die skoolwapen: Die springbok:      Simbool van vlugvoetigheid en deursettingsvermoë. Die strydbyl:         Simbool van oorwinning. Bondeltjie hout:   Simbool van eenheid wat mag tot stand bring.
Akademie About Us Akademie
Huis Dagbreek