Every year the Pop Idols competition happens at Hoërskool Standerton, during which talented
learners perform on the singing stage and are rewarded accordingly.
Die beoordelaars is gewoonlik gesoute musikante en deure word oopgemaak vir leerders om
raakgesien te word en hul sangtalent verder te ontwikkel.
Kontantpryse word deur borge voorsien en die gevolg is dan ook media dekking.
There is a definite place at SHS for talented singers!