Klavierlesse word aangebied by Hoërskool Standerton en ‘n wye verskeidenheid genres word beoefen. Classical music lessons , including coverage of UNISA exams and/or playing well-known classics are enjoyed by music students. Should a learner prefer to study contemporary music, it is presented as well. Die musiekafdeling beoog onmiddellike uitbreiding sodat ‘n verskeidenheid instrumente aangebied word. Leerders vaar baie goed in Unisa eksamens en geniet dit om tydens musiekkonserte op te tree.
Bakgat Kultuur Sport Akademie Admin About Us Akademie Huis Dagbreek