Dans is ‘n individuele buite skoolse sportsoort Leerlinge neem dansklasse by verskeie dans studios Prestasies Gizelle Uys – SA kleure in dans 2015 Die Solo dans is geafillieer met Mark Dooley en Erika Bradley en bestaan al 15 jaar kompeterend in Suid-Afrika onder die vaandel “Solo Danqua Latina”.  Die dans bestaan uit 3 style, nl: Energie, Klassiek en Latynse dansstyle. The Energy style has an Energy dance, Bhangra-, Hip hop- and Slow style dance.  The Classic style has a Contemporary dance, Jazz-, Spanish- and Ballet dance. The Latin Style has a Cha Cha dance, Samba-, Paso Doble- and a Jive dance. Die kurrikulum is opgedeel in verskillende vlakke en daar moet ‘n eksamen afgelê word, voordat daar na ‘n volgende vlak gevorder kan word.  Die vlakke begin op Merit, Novice, Novice Plus en Novice Star; waarin die dansers in kompetisies in wit en swart dansklere gekenmerk word.  Vandaar gaan hulle oor na die Brons en Brons plus vlak en dans in rooi en swart dansklere; daarna na die Silwer en Silwer Plus vlakke n dans in geel en swart klere.  Die Goud-, Diamant- en Professionele vlakke is slegs vir kampioendansers en professionele dansers.  Dit neem ongeveer 18 maande tot 2 jaar om van 1 vlak tot ‘n volgende oor te gaan en om van die Merit tot Silwer Plus te vorder neem ‘n gemiddelde danser omtrent 9 tot 14 jaar. Apart from the different levels of dance; there are also levels of championship.  The Merits to Novice Plus dancers dance in the New Kids on the Block Section and still have to prove themselves.  Some of the Novice Plus and Novice Star dancers move over to the Rising Star section as they have started to show potential.  The intermediate section follows after that which is again followed by the entry to the champ section for those starting to win some medals. The champ level dancers consist of those that get consistently gold medals at various competitions and the best of the champs are on the SA top 20 dance list.  Champ dancers can wear any colour dance clothes.  There is a Junior Champ level for age groups 6-8 yrs and 9-13 yrs, and the top  3 Champs of the 2 Junior groups make up the Advanced Junior Champs.  There is a Senior Champ Level for age groups 14-16 yrs and 17-23 yrs and the top 3 Champs of these 2 groups make up the Advanced Champs of the Advanced Senior Champs.   Professional dancers are also dancing in the finals against the Senior Advanced Champs for final placings in the competitions for Best-of -the-Best placings 1 to 6, Die Provinsiale kompetisies vind in Aug en Sept net voor SA’s plaas en SA’s vind gewoonlik oor 3 dae tydens die Oktober skoolvakansie plaas.  Verder is daar ook ‘n geleentheid een maal ‘n jaar vir die top 20 SA dansers om in die Reunion eilande aan ‘n Internasionale kompetisie onder die Vera Europese dansvaandel deel te neem.  Dit gee die dansers die geleentheid om te sien hoe hulle teen die Europese lande se danstalent presteer.  Die top 20 van die Junior en Senior SA kampioene mag Suid-Afrika verteenwoordig. Dansers tans op die Kurrikulum in die Hoërskool is: 1)Carina Matthee (Deelname SA’s 2016) 2)Shandrë van der Heever (Deelname aan SA’s 2016) 3) Charné Northcote 4) Isabel Els 5) Dean du Preez Oud danses se prestasies: 1) Gizelle Uys - Rising Star danser in klassieke en Latynse style; Champ danser in die Energie Styl vanaf 2015.  Deelgeneem aan SA’s in 2015. 2) Edwin van Hansen - Rising Star danser in Energie styl.  Deelname aan SA’s 2015. 3) Megan Seeley - Rising Star danser in Energie en Latynse style; Champ danser in die Klassieke styl vanaf 2015.  Deelgeneem aan SA’s in 2014 en 2015. 4) Michaela Henri - Champ danser in Energie en Latynse style vanaf 2012, en in die Klassieke styl vanaf 2013.  Deelgeneem aan SA’s in 2012, 2013, 2014 en 2015.  Sy was 16de op die SA ranglys in 2015 en 12de op die SA Ranglys in 2016.  In Mei 2016 neem sy deel in Reunion en wen ‘n Goud in die Energie styl en ‘n Brons in dIe Klassieke style. Sy was ook onder die top 12 vir die Latynse styl.
Bakgat Kultuur Sport Akademie Admin About Us Akademie Huis Dagbreek