Elke Woensdagmiddag word skaak beoefen by SHS.  Ons skaakspanne neem deel aan die Mpumalanga spanliga en ook individuele ligas. SHS het o/15, 0/17 en o/19 skaakspanne. Die spanligas vind plaas in kwartale 2 en 3 en die individuele ligas vind regdeur die jaar plaas. SHS is trots op Riekie Wolmarans wat deel is van die SA skaakspan en sy het al telkemale deelgeneem op internasionale vlak.
Bakgat Kultuur Sport Akademie Admin About Us Akademie Huis Dagbreek