Die Ougoudredaksie is daar om die gebeure op sportgebied, kulturele aangeleenthede ens.
aan die ouergemeenskap en kinders van Hoërskool Standerton bekend te maak deur foto’s
te plaas asook rubrieke te skryf.
Spesiale Prestasies: Wanneer n leerder bv n spesiale prestasie behaal het, word daar n
beriggie oor hom/haar geplaas.