Koor
Die SHS Koor bied uitsonderlike geleenthede vir diegene wat ‘n sangtalent het. After passing an
audition, the newly chosen choir members join the ranks of choir and have the privilege to learn from
those who are more experienced. Practice sessions occur on Monday and Wednesday evenings and the
end results are well worth the effort.
Die koor neem koorlede na plekke waarvan hulle net kan droom: groot gehoorsale en reuse, bekende
bestemmings. Die koor bied koorlede sosialiseringsgeleenthede met ander kore vanoor die hele Suid Afrika.
The choir participated in the Applous Choir Kompetition and got GOLD at quite a few occasions. Die
koor het ook al by die Gala konsert van die ATKV gesing. Hulle neem in 2017 vir die eerste maal
deel aan die Sing in Harmonie KykNet Koorkompetisie vir hoërskole en het deurgedring na die finaal
wat in September plaasvind.