SHS se gholfspanne neem deel aan die Mpumalanga Gholfliga. Ons neem deel teen die volgende skole:
•
SECUNDA
•
OOSTERLAND
•
KRIEL
•
EVANDER
•
BALFOUR.
Die liga bestaan uit ‘n 1ste, 2de, 3de en 4de liga. Die formaat wat gespeel word is IPS. Elke jaar
gedurende die Oktober skoolvakansie bied ons ‘n gholftoer aan wat gewoonlik Suidkus toe gaan.