Die volgende leerders, het op 29 en 30 Januarie 2017 aan die Mpumalanga-tennisproewe in Middelburg deelgeneem en het die provinsiale span gehaal:
Dogters O/15:
Carina Visagie
Boys U/15:
Divyesh Daya
These players also participated in March 2017 in the SA Schools tennis tournament in Pretoria.Congratulations you two!