“Die beste manier om jou toekoms te
voorspel, is om dit te skep.”
GRAAD 8 – 9
Gedurende Graad 8 en Graad 9 word SHS se klasse in parallelmedium aangebied
Slaagvereistes:
- Ten minste 50% in Afrikaans Huistaal.
- Ten minste 40% in Engels Eerste Addisionele Taal EN Wiskunde.
- Ten minste 40% in drie ander vakke.
- Ten minste 30% in twee ander vakke.
Verpligte Vakke:-
- Afrikaans (HT / EAT).
- Engels (HL / FAL).
- Wiskunde.
- Lewensoriëntering.
- Natuurwetenskappe.
- Ekonomiese- en Bestuurswetenskappe.
- Sosiale Wetenskappe.
- Skeppende Kunste.
- Tegnologie
GRAAD 10-12
Gedurende Graad 10 tot Graad 12 word SHS se klasse in dubbelmedium aangebied
Vereistes vir ‘n Nasionale Senior Sertifikaat
- ‘n Minimum van 40% in huistaal
- ‘n Minimum van 40% in twee ander vakke
- ‘n Minimum van 30% in drie ander vakke
Verpligte Vakke:
- Afrikaans (HT / EAT).
- Engels (HL / FAL).
- Wiskunde of Wiskunde Geletterdheid.
- Lewensoriëntering
Keuse Vakke:
- Rekeningkunde.
- Besigheidstudies.
- Ekonomie.
- Lewenswetenskappe.
- Fisiese Wetenskappe.
- Geografie.
- Toerisme.
- Rekenaartoepassings tegnologie (CAT).
- Inligtingstegnologie (IT).
- Landbou Tegnologie.
- Gasvryheidstudies.
- Ingenieurs grafika en –ontwerp (IGO)
"Die beste voorbereiding vir môre is om vandag jou beste te doen." – H. Jackson Brown Jr..