Eundo Crescimus


Bemagtigende Gedagtes,
inspirerende harte!


Ons BAKGAT Bestuurspan

Pierre Marais

Hoof

Christo Le Roux

Onderhoof

Mauritz van Heerden

Dissiplinêre Beampte

Heinu Gouws

HOD

Ons BAKGAT Beheerliggaam

Pierre Marais

Hoof

Herman Cronje

Voorsitter

Thinus van der Walt

Ondervoorsitter

Neels Rautenbach

Koshuis

GT van Rooyen

Sport

Jaco Prinsloo

Geboue en Terrein

Nadine Hoop

Finansies en Kultuur

Frankis Geyronisha

Dissipline

Patrizia Lombard

Sekretaresse

Rudi Janse van Rensburg

Finansies

Hanelie Kalell

Kultuur

Ons BAKGATHoofleiers

Jayden Pretorius

Hoofseun

Thabang Kgopa

Onderhoofseun

Christiaan van Rooyen

Onderhoofseun

Anke v Aswegen

Hoofmeisie

Suné du Preez

Onderhoofmeisie

Adily Volschenk

Onderhoofmeisie


Ons BAKGAT Beheerliggaam



Ons BAKGAT Leerlingraad

Banathi
Nyoka

Tawananyasha-Gambiza

Altus
Geldenhuys

Terrence
Zwane

Driaan
Van Niekerk

Moropudi
Selepe

mJ
lourens

Samkelo
Hlatswayo

Hlelo
Phiri

Diekaabi
Tektel

Theuns
Nortjé

Franz
Marx

Rea
Mofokeng

Marlize
Rautenbach

Kearabetswe
Marago

Lenmarie
Jordaan

Somenique
Els

Louwna
Combrink

Mary
Cawood

Mpilo
Mlangeni

Mieke
Prinsloo

Oratile
Masiteng

Buhle
Dhlamini

Mpilo
Mashaba

Alumni








Ons Missie

Die Bakgat-Alumni skep ‘n platform om met oudleerders in kontak te bly en om deel te wees van belangrike gebeurtenisse en nuus rakende die skool.


Fokus

Om die fasiliteite van SHS te bevorder.

Finansiële Beleid

Om die fasiliteite van SHS te bevorder.

Doelstelling

  • Geleenthede te bied vir ouers, vennote en alumni om betrokke te kan raak by SHS se geleenthede en projekte.
  • ‘n Ware kultuur van interaksie en kameraderie te kweek tussen Oud-Leerders en Huidige Leerders deur tradisies te behou.
  • ‘n Netwerk van belangstellendes daar te stel wat betrokke wil raak tot die bevordering van SHS.
  • ‘n Databasis ten werking te stel waar Oud-Leerders met mekaar kan kontak maak.

Wie Mag Aansluit

Alumni Koördineerder – Hannelie Kalell




Ontmoet SHS se Alumni Koördineerder

SHS my alma mater, hier het ek die geleentheid gehad om my talente maksimaal te ontwikkel. 

Wat ‘n ongelooflike voorreg om daardie einste talente toe te pas om hierdie nuwe BAKGAT Alumni hoofstuk van stapel te stuur!

Sou u enige navrae het skakel of epos Hannelie gerus. 082 454 1827

alumni@shsbakgat.co.za

 

Word deel van die Bakgat Alumni Klub!

As deel van SHS se fondsinsamelingsprojekte is die SHS BAKGAT ALUMNI KLUB gestig! SHS Alumni wat by hierdie klub aansluit kry maandeliks ‘n nuusbrief met al die nuuste BAKGAT nuus sowel as ‘n naamplaatjie met die jaar waarin hul gematrikuleer het teen R200 eenmalig op ons ALUMNI MUUR!

To become a part of the SHS BAKGAT ALUMNI CLUB you can choose from a few package options:

  • Annual Club Fee – R200
  • ONCE OFF Fee – Nameplate R200

Join the SHS Alumni Bakgat Club

Hou hierdie bladsy asook ons Facebook bladsy dop vir inligting rakende die SHS Alumni!