Matriek reunie op die horison?

Oud-Shs’ers….. Reünies bring wonderlike herinneringe en ou vriendskappe terug…. 

Waar sal die nostalgie nou beter ontvou as by SHS se eie gronde…
Die leerlingraadouers is bereid om weer die spyseniering van SHS-reünies te doen.

'n Bakgat Reunie!
1978 groep hou 40 jaar reunie!
Vriendinne kuier weer saam
Hoofmeisie en hoofseun Lynnie Botha en Louis Vermaas dink terug aan elke Ma ogggend se vlaghysing
Oud-SHS leerders wat in die atletiekspan was.
Sondag dankdiens op paviljoene gehou gelei deur Dr Hein van Wyk. Kerse opgesteek vir ons vriende wat nie meer met ons is nie. Besonderse oomblik gewees.
.Haan onder die henne Alwyn Leiman met Lynnie Botha, Helena Jooste, Ronel Bierman, Marthir Coetzee, Alta Scheepers en Lana Cronje
Voor die Huishoudkunde klas! Lynnie Botha, Wilna Muller, Ursula Stark, Lana Cronje, Riana Els, Leonie Haak, Claire Dell.
Hokkie bokkies: Lynnie Botha, Marthie Coetzee, Helena Kruger, Erna Kinnear, Celeste Moolman

Voltooi gerus die vorm onderaan en ons sal met jul kontak maak in verband met jou Matriekgroep se REUNIE reëlings!

[contact-form-7 id="2199" title="Contact form 1"]

Vir meer inligting oor ons fasilitieite en die prosesse rondom die reëlings vir REUNIES, 

stuur gerus ‘n epos aan Rona du Plessis by bemarking@shsbakgat.co.za