Missie

Die Bakgat-Alumni skep ‘n platform om met oudleerders in kontak te bly en om deel te wees van belangrike gebeurtenisse en nuus rakende die skool.

Fokus

Om die fasiliteite van SHS te bevorder.

Doelstellings

Finansiële Beleid

Alle fondse wat die Bakgat Alumni ontvang, word deur die finansiële komitee van SHS onder die Alumni-fondsrekening bestuur.  Hierdie fondse mag slegs aangewend word tot die verbetering van fasiliteite by SHS.  Alle lede van die Alumni moet jaarliks in kennis gestel word van die fonds se inkomstes en uitgawes met totale deursigtigheid.

Wie Mag Aansluit

Alumni Koördineerder - Hannelie Kalell

Ontmoet SHS se Alumni Koördineerder

SHS my alma mater, hier het ek die geleentheid gehad om my talente maksimaal te ontwikkel. 


Wat ‘n ongelooflike voorreg om daardie einste talente toe te pas om hierdie nuwe BAKGAT Alumni hoofstuk van stapel te stuur!


Sou u enige navrae het skakel of epos Hannelie gerus.

alumni@shsbakgat.co.za

082 454 1827

Word deel van die Bakgat Alumni Klub!

As deel van SHS se fondsinsamelingsprojekte is die SHS BAKGAT ALUMNI KLUB gestig! SHS Alumni wat by hierdie klub aansluit kry maandeliks ‘n nuusbrief met al die nuuste BAKGAT nuus sowel as ‘n naamplaatjie met die jaar waarin hul gematrikuleer het teen R200 eenmalig op ons ALUMNI MUUR!

To become a part of the SHS BAKGAT ALUMNI CLUB you can choose from a few package options:

Hou hierdie bladsy asook ons Facebook bladsy dop vir inligting rakende die SHS Alumni!