Huis Dagbreek

Die huis is ons huis, weg van die huis af

Kom geniet saam die Huis Dagbreek gees!

 

Hier is ons koshuis gange vol bakgat tradisies, ons koffiebekers loop oor van spesiale herinneringe en ons koshuiskamers is gevul met ‘n nuwe familie! Huis Dagbreek se waardes is dit wat ons bakstene verbind. Kom word deel van onsfeesvieringe.

Kontak ons gerus vir meer inligting rakende die verskil
tussen dag studente en permanenteinwoners!
Hendrieka Viljoen: 017 712 2333 dagbreek@shsbakgat.co.za



PERSONEEL:

Pierre Marais

Koshuis Hoof

Mauritz van Heerden

Koshuis Vader

Hendrieka Viljoen

Dienspersoneel

Lynette Klynsmith

Dienspersoneel

Heino Gouws

Dienspersoneel

Carmen Gouws

Dienspersoneel

Christo Le Roux

Dienspersoneel