“Die beste manier om jou toekoms te
voorspel, is om dit te skep.”

GRAAD 8 – 9

Gedurende Graad 8 en Graad 9 word SHS se klasse in parallelmedium aangebied

Slaagvereistes:

  • Ten minste 50% in Afrikaans Huistaal.
  • Ten minste 40% in Engels Eerste Addisionele Taal EN Wiskunde.
  • Ten minste 40% in drie ander vakke.
  • Ten minste 30% in twee ander vakke.


Verpligte Vakke:

  • Afrikaans (HT / EAT).
  • Engels (HL / FAL).
  • Wiskunde.
  • Lewensoriëntering.
  • Natuurwetenskappe.
  • Ekonomiese- en Bestuurswetenskappe.
  • Sosiale Wetenskappe.
  • Skeppende Kunste.
  • Tegnologie

GRAAD 10-12

Gedurende Graad 10 tot Graad 12 word SHS se klasse in dubbelmedium aangebied

Vereistes vir ‘n Nasionale Senior Sertifikaat

  • ‘n Minimum van 40% in huistaal
  • ‘n Minimum van 40% in twee ander vakke
  • ‘n Minimum van 30% in drie ander vakke


Verpligte Vakke:

  • Afrikaans (HT / EAT)
  • Engels (HL / FAL)
  • Wiskunde of Wiskunde Geletterdheid.
  • Lewensoriëntering

Keuse Vakke:

  • Rekeningkunde
  • Besigheidstudies
  • Ekonomie
  • Lewenswetenskappe
  • Fisiese Wetenskappe
  • Geografie
  • Toerisme
  • Rekenaartoepassings tegnologie (CAT)
  • Inligtingstegnologie (IT)
  • Landbou Tegnologie
  • Gasvryheidstudies
  • Ingenieurs grafika en –ontwerp (IGO)

"Die beste voorbereiding vir môre is om vandag jou beste te doen." – H. Jackson Brown Jr.