Valentynsbal

Die jaarlikes Valentysbal wat in Februarie gehou word, is een van die glansgeleenthede by SHS.

Every year we have a different theme and the dress code is always semi formal.Kaartjie sluit gewoonlik ‘n ete, koeldrank en foto in.