Elke Woensdagmiddag word skaak beoefen by SHS. Ons skaakspanne neem deel aan die Mpumalanga spanliga en ook individuele ligas.
SHS het o/15, 0/17 en o/19 skaakspanne. Die spanligas vind plaas in kwartale 2 en 3 en die individuele ligas vind regdeur die jaar plaas.
SHS is trots op Riekie Wolmarans wat deel is van die SA skaakspan en sy het al telkemale deelgeneem op internasionale vlak.