INSKRYWINGSVORM
ENROLLMENT FORM
2021

SLUITINGSDATUM 31 AUGUSTUS 2020
CLOSING DATE 31 AUGUST 2020

VERANTWOORDELIKEID VAN 'N OUER/VOOG VAN 'N LEERLING WAT AANSOEK DOEN VIR TOELATING

NB! Hierdie is ‘n AANSOEKVORM vir toelating tot Hoërskool Standerton en NIE ‘N REGISTRASIEVORM NIE!
‘n Volledige afskrif van die Toelatingsbeleid is op aanvraag by die skool beskikbaar.
Die volgende is ‘n verkorte uittreksel uit dié Toelatingsbeleid.

Geagte Ouer/Voog

1. AANSOEK VIR ‘N EERSTE TOELATING: Sien asseblief toe dat BLADSY 2 tot 5 met PERSOONLIKE BESONDERHEDE netjies, volledig en in drukskrif voltooi is
voordat hierdie aansoekdokument ingehandig word vir hantering.

2. EERSTE KEER AANSOEKE VIR GRADE 10-12: Maak asseblief seker dat die afdeling rakende VAKKEUSES SE INLIGTING op bladsy 8 met Wiskunde Geletterdheid
of bladsy 9 met Wiskunde volledig voltooi is.

3. Die volgende dele van hierdie dokument moet asseblief noukeurig deur alle Ouers/Voogde van aansoekers vir toelating bestudeer en, waar van toepassing,
voltooi word. U as ouer/voog moet u kennisname van, en instemming met, die inhoud van hierdie dokument en die korrektheid van voltooide dele bevestig
met die ondertekening van ‘n onderneming op bladsy 5 van hierdie dokument.
·• Finansiëlebeleid van die Beheerliggaam en besonderhede van rekeningpligtige (bl. 4)
·• Buitemuurse aktiwiteite en leierskap (bl. 7)
(Voltooi asseblief en laat parafeer vir bevestiging deur voogonderwyser).

4. Toelating ten opsigte van ouderdom sal streng toegepas word soos bepaal deur die SA Skolewet van 1996 wat die maksimum ouderdom per graad stel as:
Gr. 10 – 18 jaar; Gr. 11 – 19 jaar en Gr. 12 – 20 jaar.

5. Sluitingsdatum vir aansoeke: 31 Augustus 2020