Ruiterkuns

SHS neem aan die SANESA kampionskappe deel. 

Leerders moet eers Mpumalanga kleure verwerf om hieraan deel te kan neem.

SHS lewer jaarliks 5-8 ruiters op wat Mpumalanga kleure verwerf.Wihan Starbuck neem aan Polo Cross deel en het Transvaal kleure verwerf.