Rugby

SHS het nege rugbyspanne wat aan die Mpumalanga Grootskole liga deelneem.  Ons neem ook deel aan die Beeldtrofee vir Grootskole, sowel as aan die NWU-Interprovinsiale Sportreeks wat deur die NWU georganiseer word. 

Ons het al verskeie wenners in die Mpumalanga liga opgelewer en in 2012 was ons 1ste span Beeldtrofee wenners.

  Ons onderneem ook rugbyweke met ons spanne. Rugbyspelers kry die geleentheid om op O/16, O/18 en O/19 vlak hulle provinsiale kleure te verwerf, waar hulle aan Akademieweke en die Cravenweek kan deelneem.  SHS het al verskeie spelers opgelewer wat nogsteeds op Provinsiale-, Universiteits- asook op Nasionalevlak uitblink.

Prestasies van SHS Rugby

  • 1941 – Administrateurs beker wenners
  • 2012 – Beeldtrofee wenners (Grootskole)
  • 2003 – O/14 – Beeldtrofee naaswenners
  • 2006 en 2007 – 1stes – Speel in Beeldtrofee HalfeindCravenweekspelers sedert

2000:2006 – Robert Kruger (Kaptein), Howard Mnisi, Lunga Mathebula, Clive Mpila

2007 – Jaco Kriel, Howard Mnisi, Clive Mpila, Sandile Masango, Sibi Masina en Bongi Luvuno

2008 – Gary van Aswegen

2010 – Clinton Swart en Marinus vd Merwe

2011 – Chris Boshoff, Tyrone Pienaar en Markus J van Rensburg

2012 – Donovan Gissing (O/ kapt) en Harrabith Mojalefa

2014 – Mfundo Ndlovu en Ian Joubert

2015 – Mfundo Ndlovu en Hloni Mphuti

2016 – Hloni Mphuti

SA Skole spelers opgelewer:

2007 – Sibi Masina (A span) en Bongi Luvuno (B span)

2010 – Marinus v d Merwe (A span)

2015 – Mfundo Ndlovu – SA O/18 Skole 7’s span wat junior Statebondspele wen.

In 2017 word Mfundo Ndlovu is gekies vir Blitzbokke se B span na Dubai.

Super Rugby spelers uit SHS se kraal

  • Gary van Aswegen
  • Jaco Kriel•Robert Kruger
  • Howard Mnisi
  • Clinton Swart

Springbokke uit SHS se kraal:

  • Frik du Preez (1970’s)
  • Pieter Hendriks (1995 Wêreldbekerwenners)
  • Jaco Kriel (2016)