Leerlingraad

SHS se Leerlingraad is verantwoordelik daarvoor om jaarliks die volgende sosiale geleenthede aan te bied:

  • Valentines ball
  • Mnr. & Mej. SHS
  • Spring dance

Die Leerlingraad se ouers is verantwoordelik vir die volgende:

  • Fondsinsamelingsprojekte
  • Hulp by OOV, atletiekbyeenkomste, wintersport
  • Reünies
  • Leierinstelling

Die Leerlingraad vir 2019/2020 bestaan uit die volgende leerders: