Gholf

SHS se gholfspanne neem deel aan die Mpumalanga Gholfliga. 

Ons neem deel teen die volgende skole:

SECUNDA

OOSTERLAND

KRIEL

EVANDER

BALFOUR.

Die liga bestaan uit ‘n 1ste, 2de, 3de en 4de liga. Die formaat wat gespeel word is IPS. Elke jaar gedurende die Oktober skoolvakansie bied ons ‘n gholftoer aan wat gewoonlik Suidkus toe gaan.