Buitelandse Toere

SHS is baie bevoorreg om op ‘n gereelde basis toere vir die leerlinge oorsee aan te bied.

Previous tours include:

  • China
  • Italy and France
  • Greece
  • Switserland

And in 2017 we are going to Bali!

Vanjaar se toer is‘n avontuurtoer.

Aktiwiteite op die toer sluit in:

  • Snorkel,
  • Scuba,
  • White river rafting,
  • Olifantritte
  • Besoeke aan talle tempels en monumente.